WHAT IS PIKININI
POTJIE
PIZZA
SHOP
QUIZ NIGHT
More
Ons is geseën met genoeg musiektalent om enige vervelige funksie te omskep in 'n onvergeetlike ervaring. As tipiese "Kampvuurmusikante" hou ons daarvan om "Uit die Heupe" (Unplugged), tradisionele Afrikaanse Saamsing liedjies te speel wat almal ken.